Die Heuwels Fantasties
Die Heuwels Fantasties
  • 125
  • 51 001 191
Die Heuwels Fantasties - ek en jy
Ons nuwe enkelsnit is hier : distrokid.com/hyperfollow/dieheuwelsfantasties/ek-en-jy
Uiteindelik
Onvermydelik
Dit was duidelik
Reg voor my oë
Uit die bloute uit
Wat is die moontlikheid?
Maar op die regte tyd
Jy sou dit nooit glo
Hoe’t ek jou so misgekyk
Vêr gaan soek
Vêr gery
Vêr daar doer
Niks gekry
En die heletyd als mis gekyk
Want dit was reg voor my
Ek en jy
Jy's die ewenaar
Jy's die sekelmaan
En op hierdie Wentelbaan
In ewewig saam
Want ek wil op hou terugkyk
Ons het almal al seer gekry
Nog altyd hier langs my
Maar Hoe't ek jou so mis gekyk
Geskryf deur : Chad Zerf , Pierre Greeff en Loki Rothman
Regisseur en Kamerman asook redigering : Damiane van Reenen
Met : Jenna Lemmer
Переглядів: 67 841

Відео

Werner van der Hoven - Vuur Wat Brand
Переглядів 13 тис.Місяць тому
Die 4de enkelsnit van Werner se debuut album is hier : distrokid.com/hyperfollow/wernervanderhoven/hart-se-taal
Werner van der Hoven - Hanrie Visagie
Переглядів 118 тис.3 місяці тому
Die 3de enkelsnit van Werner se debuut album wat uitkom 12 April klik hier : distrokid.com/hyperfollow/wernervanderhoven/hanrie-visagie Hanrie Visagie Se pa brou bier Sy was op skool in Calvinia Sy was 'n wilde tier En ek dink soms aan haar Sy was 'n tien uit tien Ek het lank lank gelede Iets mooiers gesien So fiks soos 'n renperd en Gebou soos 'n pou Ek het nog altyd so bietjie Van Hanrie geho...
Frieda van den Heever & Die Heuwels Fantasties - Bon Voyage
Переглядів 28 тис.3 місяці тому
Stream nou Frieda se 1ste album hier: distrokid.com/hyperfollow/friedavandenheever/spoorsny Die eerste enkelsnit op Spoorsny was die heel laaste song wat Frieda geskryf het voor die album opgeneem is. Bon Voyage het die lig gesien saam met Pierre Greeff en Fred den Hartog as vervaardiger. Die song druk iets uit van die kortstondige, soms broodnodige troos wat lê in ontsnapping van die harde rea...
Die Heuwels Fantasties & Werner van der Hoven - SOMER IN MY KEEL (Audio Only)
Переглядів 34 тис.7 місяців тому
Stream die nuwe single nou oral : distrokid.com/hyperfollow/dieheuwelsfantastiesandwernervanderhoven/somer-in-my-keel Somer in my Keel (lirieke) Sal jy saamry In die somer Haal daai dak af Maak jou hare los Of wil jy saam my ry in die winter Sit daai dak op laat ons warm word Ek verkies die somer Met daai wind wat waai in my gesig Gooi jou kop by die venster uit Met jou hande in die lug Gooi da...
Die Heuwels Fantasties & Demi Lee Moore - NIKS OM OOR HUIS TOE TE SKRYF NIE
Переглядів 51 тис.11 місяців тому
Die Heuwels Fantasties & Demi Lee Moore - NIKS OM OOR HUIS TOE TE SKRYF NIE
Loki Rothman & Die Heuwels Fantasties - Nog Een
Переглядів 76 тис.11 місяців тому
Loki Rothman & Die Heuwels Fantasties - Nog Een
Hunter Kennedy - Killing Time
Переглядів 70 тис.Рік тому
Hunter Kennedy - Killing Time
Werner Van Der Hoven - Wynland
Переглядів 898 тис.Рік тому
Werner Van Der Hoven - Wynland
Die Heuwels Fantasties & Appel - Nora Vlok
Переглядів 2,2 млнРік тому
Die Heuwels Fantasties & Appel - Nora Vlok
Die Heuwels Fantasties & Appel - Nora Vlok (Official Audio)
Переглядів 71 тис.Рік тому
Die Heuwels Fantasties & Appel - Nora Vlok (Official Audio)
Hierdie Is Nie Liefde Nie - Michelle Mountjoy & Hunter Kennedy
Переглядів 14 тис.Рік тому
Hierdie Is Nie Liefde Nie - Michelle Mountjoy & Hunter Kennedy
Die Heuwels Fantasties - C'est La Vie
Переглядів 75 тис.Рік тому
Die Heuwels Fantasties - C'est La Vie
Die Heuwels Fantasties - BELLVILLE (Official)
Переглядів 174 тис.Рік тому
Die Heuwels Fantasties - BELLVILLE (Official)
Die Heuwels Fantasties - Hoor Jy My
Переглядів 227 тис.2 роки тому
Die Heuwels Fantasties - Hoor Jy My
Fred en Vegas & Die Heuwels Fantasties - Derde Oog (feat. Jack Parow & Arno Carstens)
Переглядів 70 тис.2 роки тому
Fred en Vegas & Die Heuwels Fantasties - Derde Oog (feat. Jack Parow & Arno Carstens)
Hunter Kennedy - Parasite
Переглядів 87 тис.2 роки тому
Hunter Kennedy - Parasite
LUKRAAKETAAR - Verrinneweer (Liefde by die Dam)
Переглядів 10 тис.2 роки тому
LUKRAAKETAAR - Verrinneweer (Liefde by die Dam)
Die Heuwels Fantasties - VICTORIABAAI (ft. Coenie de Villiers)
Переглядів 683 тис.2 роки тому
Die Heuwels Fantasties - VICTORIABAAI (ft. Coenie de Villiers)
VICTORIABAAI (Agter die Skerms met Die Heuwels Fantasties & Coenie de Villiers)
Переглядів 6 тис.2 роки тому
VICTORIABAAI (Agter die Skerms met Die Heuwels Fantasties & Coenie de Villiers)
VOLK - Heroine
Переглядів 15 тис.2 роки тому
VOLK - Heroine
Die Heuwels Fantasties & Spoegwolf - EGGO
Переглядів 437 тис.2 роки тому
Die Heuwels Fantasties & Spoegwolf - EGGO
Gazelle & Die Heuwels Fantasties - Goeiemore Suid Afrika
Переглядів 17 тис.2 роки тому
Gazelle & Die Heuwels Fantasties - Goeiemore Suid Afrika
Corne Pretorius - Skree (Official Video)
Переглядів 27 тис.2 роки тому
Corne Pretorius - Skree (Official Video)
Corne Pretorius & Hunter Kennedy - Liefde Is 'n Werkwoord
Переглядів 59 тис.2 роки тому
Corne Pretorius & Hunter Kennedy - Liefde Is 'n Werkwoord
TRESOR & Die Heuwels Fantasties - SHANGRI-LA (Official)
Переглядів 252 тис.3 роки тому
TRESOR & Die Heuwels Fantasties - SHANGRI-LA (Official)
Die Heuwels Fantasties - SHANGRI-LA feat. TRESOR (BEHIND THE SCENES)
Переглядів 7 тис.3 роки тому
Die Heuwels Fantasties - SHANGRI-LA feat. TRESOR (BEHIND THE SCENES)
Die Heuwels Fantasties - Plekkie In Die Son ft. Early B (Official Music Video)
Переглядів 145 тис.3 роки тому
Die Heuwels Fantasties - Plekkie In Die Son ft. Early B (Official Music Video)
Corne Pretorius & Die Heuwels Fantasties - Biertjies (feat. Ampie)
Переглядів 161 тис.3 роки тому
Corne Pretorius & Die Heuwels Fantasties - Biertjies (feat. Ampie)
Die Heuwels Fantasties - EK MIS JOU (Acoustic Video) ft. Tarryn Lamb
Переглядів 199 тис.3 роки тому
Die Heuwels Fantasties - EK MIS JOU (Acoustic Video) ft. Tarryn Lamb

КОМЕНТАРІ

  • @Mario-ri5ti
    @Mario-ri5ti Годину тому

    Hoekom wag tot kers fees? Ek soek pille elke dag....

  • @deanbensch4416
    @deanbensch4416 День тому

    Dis mooi

  • @premierhoner614
    @premierhoner614 День тому

    Moan jy of brag jy met jou BMW... 😂😂😂

  • @Jb_2108
    @Jb_2108 2 дні тому

    Love this. This song deserves more views!!?

  • @karendicks2355
    @karendicks2355 3 дні тому

    Oe jy sing netso mooi soos jy lyk....puik

  • @Invading-Specious
    @Invading-Specious 3 дні тому

    2024

  • @avaleeventer13
    @avaleeventer13 6 днів тому

    ❤❤❤

  • @anchendorfling5468
    @anchendorfling5468 7 днів тому

    Wow ❤

  • @jakes9711
    @jakes9711 8 днів тому

    Laat mens vreeslik na Suid-Afrika verlang!

  • @arnobeukes4735
    @arnobeukes4735 13 днів тому

    Gevaarlik

  • @yondoodle
    @yondoodle 13 днів тому

    Ek kort n cherrie in my lewe want my lewer lyk al seker soos Keith Richards se ballas

  • @marithacarlile6414
    @marithacarlile6414 14 днів тому

    @daniecoetzee1962 -- Siestog!! Ai dat jy nou geen brein het nie.😂😂 En dan skryf jy dit nog op SM vir almal om te lees!!!! LOVE LOVE LOVE ❤❤❤DIT!! Plus I am an eighties child!! Nope - my mind will never get old !!

  • @LEE444S
    @LEE444S 14 днів тому

    Julle ken my hart en kop Fantasties Heuwelsig afdraande pad Met elke song van julle Julle Rock 💋💐

  • @jimimunro9652
    @jimimunro9652 15 днів тому

    Nog n wenner!

  • @nicolebotha6173
    @nicolebotha6173 15 днів тому

    die definisie van ware afrikaanse musiek...@DieHeuwelsFantasties

  • @mobilegamesreview4187
    @mobilegamesreview4187 16 днів тому

    My girlfriend and I make love to this song, thanks parow😭😍

  • @JaxDuPlessis-bz5mj
    @JaxDuPlessis-bz5mj 18 днів тому

    hunter jou masjien

  • @FriedaKhoury
    @FriedaKhoury 22 дні тому

    Te mooi vir woorde

  • @rynodutoit4
    @rynodutoit4 22 дні тому

    ❤️ Die liedjie sit na aan my hart

  • @sanelegcabashe2178
    @sanelegcabashe2178 23 дні тому

    That 2nd verse is 🔥🔥🔥🔥🔥

  • @jimmyroos1677
    @jimmyroos1677 23 дні тому

    Ek is America jy is Iraq ek bomb jau dat jy kak

  • @skelmz1
    @skelmz1 27 днів тому

    ''Dik heavy uitgeskollie'' is still my favourite shit.

  • @EKWEETREGTIGNIE
    @EKWEETREGTIGNIE 27 днів тому

    Ek gaan die liedjie by my oupa se jag plaas speel (Hy is op die plaas begrawe)Hy was in die suid afrikaanse polisie in die 6p 70 80s en 90s ek dink

  • @koosvantonder8472
    @koosvantonder8472 29 днів тому

    Dus die original Heuwels vibe hier!!! Lekker manne!!! Great stuff! doen asb n colab met spoeg!!!

  • @sajidastander9311
    @sajidastander9311 29 днів тому

    Awesome song!🎉❤

  • @ShaineVanderschyf
    @ShaineVanderschyf 29 днів тому

    2024 legend

  • @querankannemeyer2607
    @querankannemeyer2607 Місяць тому

    uit Suid-Wes, wat n gat-skop playlist!!

  • @lindilabuschagne1417
    @lindilabuschagne1417 Місяць тому

    Julle musiek het soveel power en wakker onverwagse emosies in mens aan. Taste of home wanneer mens terug verlang na SA in die vêrre vreemde.

  • @helie4279
    @helie4279 Місяць тому

    Man, hoe lekker dat ek so liedjie sommer 10 keer op repeat kan sit 🤣 ons ❤ DHF! Dankie.

  • @Vv93f0rc3vV
    @Vv93f0rc3vV Місяць тому

    2024 steeds EPIC!

  • @rozahnbooyzen1065
    @rozahnbooyzen1065 Місяць тому

    Oh my freaking soul!!! Hierie is donners besonders!! Ongelooflik mooi!! ❤L❤I❤E❤F❤ DIT!!

    • @dieheuwels
      @dieheuwels Місяць тому

      Baie dankie :-) gaan luister Frieda se hele album dis werklik besonders!

  • @breggiefyver6487
    @breggiefyver6487 Місяць тому

    Laat waai boeta😊

  • @ConniePienaar
    @ConniePienaar Місяць тому

    Sjoe pragtig

  • @wildnel5776
    @wildnel5776 Місяць тому

    Ek luister al na Die Heuwels vandat ek n tiener is, en hierdie song bevestig dat ek is steeds hooked. N lekker 90’s feel, love ditttttttt! ❤

  • @FriedaKhoury
    @FriedaKhoury Місяць тому

    Sug..

  • @Spacekriek
    @Spacekriek Місяць тому

    Pragtig. Neem net kennis dat ver sonder 'n kappie gespel word.

  • @rizanegevers4709
    @rizanegevers4709 Місяць тому

  • @nicole_teach
    @nicole_teach Місяць тому

    Ek meen!.... wow!!!!!😍😍😍

  • @corriebritz2653
    @corriebritz2653 Місяць тому

    Baie Baie netjies !!!👌🏻

  • @NatashiaMcLaren
    @NatashiaMcLaren Місяць тому

    Welgedaan Heuwels Fantasies Welgedaan!!!!

  • @SameulFourie
    @SameulFourie Місяць тому

    I'm coloured n I still listen to jack parow.❤

  • @karienvanstaden2476
    @karienvanstaden2476 Місяць тому

    Hoe gepas is die song vir presies die regte tyd..SO UIT DIE BLOUTE UIT ... Love dit. Muis. xxx

  • @megankimmuller7541
    @megankimmuller7541 Місяць тому

    Lekker, Jenna!❤ You go, girl🎉

  • @mijnkampvuur
    @mijnkampvuur Місяць тому

    Wat een mooi liedje weer!

    • @dieheuwels
      @dieheuwels Місяць тому

      sien julle 12 julie in die melkweg, amsterdam

  • @HendrikVenter-be3vl
    @HendrikVenter-be3vl Місяць тому

    Amazing song. Dis wat ek mis van SA

  • @rynodutoit4
    @rynodutoit4 Місяць тому

    Heuwels is sielskos

  • @PellerdMiller
    @PellerdMiller Місяць тому

    Released on my birthday.❤

  • @dawiepelser8623
    @dawiepelser8623 Місяць тому

    inderdaad baie mooi ja

  • @mariemalherbe-devilliers3891
    @mariemalherbe-devilliers3891 Місяць тому

    Hou baie van die liedjie sjoe !

  • @charlvanwyk9189
    @charlvanwyk9189 Місяць тому

    Regtig nog 'n awesome song julle! Well done. Maak my eg trots Afrikaans! Sien julle amper.. uit Nederland.

    • @dieheuwels
      @dieheuwels Місяць тому

      Lekker sien julle in die Melkweg